Skip to product information
1 of 1

allaudible

AudioBook - Dwelm [Drug](2024)By Rudie van Rensburg

AudioBook - Dwelm [Drug](2024)By Rudie van Rensburg

Regular price $3.90 USD
Regular price Sale price $3.90 USD
Sale Sold out

AudioBook - Dwelm [Drug](2024)By Rudie van Rensburg

Twee gewese speurders word koelbloedig langs ¡¯n plaasdam afgemaai . . .

En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ¡¯n uitgedunde Paarlse speurspan wat al ¡¯n week lank daarmee kleitrap. Kassie bevraagteken die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief vir die moorde was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak.

Om sake vir Kassie te vererger, beleef hy ¡¯n yslike persoonlike krisis wat hy nie weet h¨®¨¦ om te hanteer of op te los nie . . .

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

?2023 Rudie van Rensburg (P)2024 Queillerie
Unabridged Audiobook
Categories: Mystery, Thriller & Suspense

Format: Audiobooks - MP3

Shipping:No shipping cost,download link will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details