Skip to product information
1 of 1

allaudible

Bewakers van Mars: Wetenskapfiksie Boek 1 (Afrikaans Edition) (2024) by Chantal Pretorius

Bewakers van Mars: Wetenskapfiksie Boek 1 (Afrikaans Edition) (2024) by Chantal Pretorius

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Bewakers van Mars: Wetenskapfiksie Boek 1 (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Chantal Pretorius

Darius Drek woon al vir dekades op Mars. Hy dra ? Mars-pak en woon in ? ondergrondse grot en is ? sampioenboer. Oorleef om in yskappe vis te vang. Soms ry hy rond in ? boothuis wat hyself bou, want hy is ? ingenieur op die rooi planeet. Die kolonie ruilhandel onder mekaar goedere, want geld bestaan nie op die planeet nie. Arenas vind gereeld plaas vir pret om die gevare van Mars vir ? ruk te vergeet. Snaakse spinnekoppe, visse en gedrogte wemel daarop. Om op Mars te woon is om gewoond te raak aan ? apokaliptiese tydperk.

Darius se pa, Benton Drek, is al vir dekades vermis. Sy grootste missie is om sy pa op te spoor, maar dit gaan moeilik wees: stofstorms belemmer sy visie, gedrogte kan hom opvreet en dun krakende oppervlaktes kan sy dood veroorsaak. Hy ontmoet Marsbewoners op sy reis, word gebyt deur ? seespinnekop en oorleef dit deur om ? minerale drankie te drink. Hy en Bertus, ? ouderling, ontdek ? robot onder die sand, druk verkeerde knoppe en stuur blou seine na die ruimte. Moeilik is op pad.

Paar dae later daag buiteaardse wesens op in ruimtetuie. Die wesens praat Afrikaans. Darius wonder of die skepsele in vrede kom? Wat soek hulle op Mars?

? Oorlog breek uit en die bewoners veg vir oorlewing. Groot wit-en-silwer robotte met wapens wil Mars oorheers en die kolonies uitwis. Gaan die Marsbewoners die oorlog wen? Lees om uit te vind.

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details