allaudible
Die Duiwel se Maat (Afrikaans Edition) (2024) by Sonja Brown
Die Duiwel se Maat (Afrikaans Edition) (2024) by Sonja Brown
Couldn't load pickup availability
Die Duiwel se Maat (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Sonja Brown
Sy lippe w¨¢s dieselfde as Markus s¡¯n.. Sag en verleidelik. Aanloklik en verruklik gevul met beloftes van ongekende ekstase¡
Michiel besef dat Lia-Ni nie ¡®n woord wat hy s¨º, inneem nie. Die manier waarop sy na sy mond staar bring sy hart byna tot stilstand. Dit is asof niks anders vir haar bestaan behalwe sy bewegende lippe nie. Hy trek sy asem in. Sy wil wragtig¡ Woede beur stadig ¡®n pad na sy o?. Een broer was skaars in die graf, of die klein merrie is reg om die volgende een te soen!
*
Michiel versteen wanneer Lia-Ni vorentoe leun en haar sagte, traanbedekte lippe teen syne druk. Sy knibbel saggies aan sy onderlip, beweeg dan haar tong al met die buitelyne van sy lippe langs, voordat sy dit kreunend tussen sy lippe in druk en die soet smaak van sy mond deel maak van hare.
*
Lia-Ni sug in sy mond. Dit voel so werklik, nes in haar droom. Markus soen haar ook dan terug, nes in haar droom. Hy terg haar tong met syne, die soen so dringend dat sy outomaties agteroor leun. Markus steun haar rug met sy linkerhand terwyl hy sag oor haar wang vryf met sy regterhand. Haar asemhaling versnel wanneer hy sy hand teen haar nek laat afgly en dit tot op haar een bors tot stilstand bring, nes in haar droom. Die honger in haar binneste is duidelik afge-ets in die hardheid wat Markus onder sy vingers kan voel....
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
