Skip to product information
1 of 1

allaudible

Die kleur van passie (Afrikaans Edition) (2024) by Santi Neven

Die kleur van passie (Afrikaans Edition) (2024) by Santi Neven

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Die kleur van passie (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Santi Neven

Toe C¨¦rie Ch?teau Monet erf, besluit sy om daar te bly. Hier is sy geliefd en is haar geheim veilig. Arthur Arenberg, ¡¯n welgestelde hertog en C¨¦rie se lojale jeugvriend, is bereid om met C¨¦rie trou te om haar teen haar pa te beskerm. Warrick is op sy gelukkigste op sy ouers se wildsplaas in Suid-Afrika. In Frankryk vir ¡¯n kursus, lei ¡¯n motorongeluk hom na C¨¦rie se deur. Waar l¨º C¨¦rie se toekoms? In Frankryk as Arthur se vrou of in haar geboorteland saam met Warrick?


Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details