allaudible
Die Verbrande Lyk: 'n Speurverhaal (Afrikaans Edition) (2024) by C. Louis Leipoldt
Die Verbrande Lyk: 'n Speurverhaal (Afrikaans Edition) (2024) by C. Louis Leipoldt
Couldn't load pickup availability
Die Verbrande Lyk: 'n Speurverhaal (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by C. Louis Leipoldt
Gebaseer op a ware verhaal, word Die Verbrande Lyk oorspronklik in 1934 uitgegee. In die klein dorp van Evaskroon in die Karoo, kuier Jan Slink, vader van beroemde speurder Jims Slink, by sy vriend Charles Lamson, die magistraat van die distrik. In die verstikkende hitte van ¡¯n somersaand kry hulle berig dat die verpleegster Mev. Dageraad in ¡¯n bisarre ongeluk in haar vuurherd dood gebrand het. Maar was dit r¨ºrig ¡¯n ongeluk? Jan Slink dink anders.
Christiaan Louis Leipoldt is in 1880 in Clanwilliam in die eertydse Kaapkolonie in Suid-Afrika gebore. Hy is beroemd as een van Suid-Afrika se mees vooraanstaande digters en toneel-skrywers. Saam met Jan F. E. Cilliers en J.D. du Toit, is hy bekend as een van die voorste figure in die Tweede Afrikaanse Taalbeweging. Leipoldt het ¡¯n groot verskeidenheid van belangstellings gehad: hy het romans, gedigte, toneelstukke, kinderboeke, ¡¯n reisjoernaal en selfs kookboeke geskryf. Leipoldt sterf in 1947 in Kaapstad.
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
