Skip to product information
1 of 1

allaudible

Donkermaan (Afrikaans Edition)(2000)by Andre P. Brink

Donkermaan (Afrikaans Edition)(2000)by Andre P. Brink

Regular price $2.90 USD
Regular price Sale price $2.90 USD
Sale Sold out

Donkermaan (Afrikaans Edition)(2000)by Andre P. Brink

Teen die agtergrond van ¡¯n nuwe Suid-Afrika wat nie heeltemal lyk soos wat optimiste verwag het nie, is Ruben Olivier se lewe besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was, het hom ¡¯n pakket aangebied om plek te maak vir ¡¯n jong swart opvolger. Een van sy seuns het klaar die land verlaat en die tweede staan op vertrek. Sy beste vriend is sinneloos vermoor. Te midde van sy ontreddering moet Ruben sy w¨ºreld opnuut definieer rondom die vroue wat in sy lewe ¡¯n rol gespeel het: die vroegwyse klein Lenie in sy pa se skuur, die lewenslustige Riana wat haar ouers getrotseer het om met hom te trou en toe na ¡¯n miskraam ¡¯n skaduwee oor hul huwelik laat val het, die liriese Alison wat hom laat struikel het ... Maar bowenal word sy hede deur drie figure oorheers. Daar is sy huishoudster, die formidabele Magrieta, wat hom nie toelaat om te vergeet van die werklike w¨ºreld rondom sy soliede ou huis in Nuweland nie. Daar is Antje van Bengale, ¡¯n jong slawemeisie wat drie eeue gelede na ¡¯n opsienbarende verhouding met haar baas tereggestel is en nou nog in die huis bly spook. En dan is daar Tessa, die ontsenuende vreemdeling wat een nag uit die re?n opdaag op soek na blyplek en soos ¡¯n donker maan die landskap van sy lewe belig met die teenstrydige onthullinge uit haar verlede en die uitdaging van haar troebel seksualiteit. Teen die agtergrond van die woelinge en onsekerhede van vandag se Suid-Afrika, wat miskien nie so anders lyk as di¨¦ van driehonderd jaar gelede nie, is Donkermaan waarskynlik die intiemste verhaal wat Andr¨¦ P Brink nog geskryf het. Met ¡¯n aanslag wat wissel van die ligte en speelse tot die nostalgiese en ontstellende, word dit ¡¯n besinning op liefh¨º en oud word, op skuld en onskuld, op verlies en wanhoop en hoop, op drome en werklikheid, op verantwoordelikheid teenoor hede, verlede en toekoms. Bekroon met die Hertzogprys in

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details