allaudible
Erfgenaam van Dietenheim (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)(2024)by Agatha van der Merwe
Erfgenaam van Dietenheim (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)(2024)by Agatha van der Merwe
Couldn't load pickup availability
Erfgenaam van Dietenheim (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)(2024)by Agatha van der Merwe
Tanya moet ¡¯n lewensveranderende besluit neem, maar dan ontmoet sy vir Jean-Pierre. Hulle deel ¡¯n passie vir die natuur en die beskerming van bedreigde plante, ¡¯n liefde wat sy ook saam met oupa Ruben uitgeleef het. Is nuwe liefde genoeg, of is dit belangrik om d¨ªt waarvoor sy nog altyd gewerk het, ten koste van haar eie geluk te behou? Dis wanneer Jean-Pierre agterdogtig raak oor die geheimsinnigheid en gejaagdheid rondom haar komende huwelik met Francois, dat hy vir Tanya leer dat liefde ¨¦n geluk is belangriker as aardse rykdom. Maar dit bly knaag waarom is Francois die erfgenaam van Dietenheim, en was Tanya se oorle¡¯ oupa werklik so verbitterd dat hy haar nou met niks los?
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
