Skip to product information
1 of 1

allaudible

Geur van Malva (Afrikaans Edition)(2023)by Martha M Zijl

Geur van Malva (Afrikaans Edition)(2023)by Martha M Zijl

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Geur van Malva (Afrikaans Edition)(2023)by Martha M Zijl

Wat gebeur as die noodlot intree?
An-Sophie, die talentvolle en skrander dogter van rigiede ouers in wie se lewe status en aansien ten alle koste en te alle tye die botoon voer, se lewe verloop weens haar inskiklikheid volgens die plan wat h¨²lle vir haar uitgestippel het. Haar wense en begeertes het bloot nooit ter sprake gekom nie.

Onverwagte wendings in An-Sophie se lewe druis re?lreg in teen alles wat haar ouers nog altyd van haar verwag en ge?is het, en laat haar menswees geknak en weerloos soos die gekneusde malvablare waarvan die reuk haar vreemd genoeg, wel keer op keer bemoedig.


Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details