allaudible
Gouelokkies en die professor (Afrikaans Edition)(2024)by Cecilia Nortje
Gouelokkies en die professor (Afrikaans Edition)(2024)by Cecilia Nortje
Couldn't load pickup availability
Gouelokkies en die professor (Afrikaans Edition)(2024)by Cecilia Nortje
Op skool was sy di¨¦ meisie: mooi en gewild met skatryk ouers. Tien jaar later is Connie Verster se lewe ¡¯n omgekeerde sprokie: van Gouelokkies tot Aspoestertjie. Nou is sy ¡¯n geskeide enkelouer wat spartel om kop bo water te hou.
Dan stap die destydse bleeksiel Stef Neetlingh op ¡¯n dag by haar gastehuis in. Connie herken glad nie die aantreklike man nie. Stef is dit te wagte: Vir hom is Connie steeds die goue meisie wat vaaljapies soos hy miskyk. Hoekom kan hulle dan nie ophou om aan mekaar te dink nie?
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
