Skip to product information
1 of 1

allaudible

Labirint van Woorde (Afrikaans Edition)(2024)by Johan de Nysschen

Labirint van Woorde (Afrikaans Edition)(2024)by Johan de Nysschen

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Labirint van Woorde (Afrikaans Edition)(2024)by Johan de Nysschen

LABIRINT VAN WOORDE- AGTERBLAD
Karen se ryk oom het vir haar argitekstudies betaal. Dus het sy nie regtig ¡®n keuse gehad toe hy haar gevra het om ¡®n ou werkie vir hom te gaan doen nie. Almal weet boonop dat sy nog nie ¡®n pos aanvaar het nie, wat haar sonder ¡®n rede los waarom sy dit nie kan gaan doen nie.
Die plaas wat haar oom wil laat ontwikkel, is daar ver in die boendoes. Daar is glo nie krag of internet of selfs ¡®n landlyn nie. Boonop kondig haar k¨ºrel die aand voor haar vertrek aan dat hy ¡®n pos in ¡®n ander stad aanvaar het en dat ¡®n langafstand verhouding die een ding is wat nie gaan werk nie.
Liam is die ontwikkelaar saam met wie sy die wooneenhede moet beplan en bou. Die man kom aanvanklik nors voor en Karen is nie seker wat van haar verwag word nie. Hulle deel die ou plaashuis met die groot stoep met haar oom se dogter, wat die huishouding behartig.
Hulle drie is saans mekaar se geselskap en sonder krag raak dit moeilik om nie n¨¢ ete voor agtuur al bed toe te gaan nie.
Nog ¡®n probleem is dat sy nie in spoke glo nie, wat beteken dat sy die vrou met die swart gewaad wat snags daar rondloop, nie kan verduidelik nie.

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details