Skip to product information
1 of 1

allaudible

Leesgenot 10 (Afrikaans Edition)(2024)by Charne Harding,Chris Janse,Brenda van Vuuren

Leesgenot 10 (Afrikaans Edition)(2024)by Charne Harding,Chris Janse,Brenda van Vuuren

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Leesgenot 10 (Afrikaans Edition)(2024)by Charne Harding,Chris Janse,Brenda van Vuuren

Abishag

Abishag se w¨ºreld van eenvoud as wingerdoppasser en haar liefde vir Gideon, word in ¡¯n oogwink verpletter toe haar ma en broers haar op die ouderdom van sestien jaar, as byvrou verkoop aan ¡¯n wrede Romeinse man, Saulus. Abishag se verhaal vertel van ¡¯n jong meisie wat deur geloof en deursettingsvermo? ¡¯n groot invloed op baie mense se lewens het. Haar eie innerlike stryd veroorsaak ¡¯n groot wroeging; sal sy ooit haar ma en broers kan vergewe omdat hulle haar lewe gesteel het vir eie gewin?

Hartedief

Johan Steyn het sy speurwerk deeglik gedoen. Karen Steenkamp, het beslis ¡¯n misdaad gepleeg. Sy het sy hart gesteel. Sy kollegas het nie verniet die naam Bulldog aan hom toegedig nie, waar hy byt laat los hy nie maklik nie, en vir haar, gaan hy beslis nie laat wegkom nie!
Gaan Karen se kopbesering haar permanent blind laat? Wie is die romanskrywer wat onder die skuilnaam A & P skryf waaroor sy ma so liries raak?

An¨¦

Na Anika se afsterwe, word die sewejarige An¨¦ in die sorg van haar ongevoelige, alkoholis pa gelaat. Sy word daagliks mishandel, net kos gegee wanneer dit hom pas en haar van alle kinderlike plesier en menslike regte ontneem. Daagliks word sy in hulle bouvallige huis op die klein plattelandse dorpie, Klaasdorp, toegesluit om huishoudelike take uit te voer en soos ¡¯n slaaf al haar pa se bevele uit te voer. Sal David haar uit die wrede kloue van hul pa kan red, of gaan An¨¦ sterwe aan die wonde van sy wrede uitbarsting...

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details