allaudible
Liefde is Wetenskaplik (Afrikaans Edition) (2014) by Sonja Brown
Liefde is Wetenskaplik (Afrikaans Edition) (2014) by Sonja Brown
Couldn't load pickup availability
Liefde is Wetenskaplik (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2014) by Sonja Brown
n Lekkerlees korterige liefdesverhaal wat ¡®n glimlag op die leser se gesig waarborg.
Kom deel in Zia, ¡®n wetenskaplike, se wraaktog om Arno te probeer terugbetaal vir ¡®n gebeurtenis wat twee jare terug plaasgevind het. Die heelal het egter ander planne vir hierdie heldin:
Zia haal die swart aandrok uit die hangkas, vryf sagkens oor die deurskynende plastiek-omhulsel waarin dit is, en hang dit weer terug. ¡°Een van die dae¡ Een van die dae gaan ek jou uit die sak haal en aantrek. En dan gaan die poppe dans¡¡± glimlag sy sag. ¡°Arno se skilletjies gaan van sy mooi blou o? afval en sy mond gaan oophang; en ¨¦k gaan my verlustig in elke liewe sekonde daarvan.¡±
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
