allaudible
Meneer Perfek (Afrikaans Edition)(2024)by Rebekka Stein
Meneer Perfek (Afrikaans Edition)(2024)by Rebekka Stein
Couldn't load pickup availability
Meneer Perfek (Afrikaans Edition)(2024)by Rebekka Stein
Sinopsis
Met een van die land se grootse kontrakte in haar sak, loop Dant¨¦ Bruwer haar vas in Henning Pretorius. Henning. Die man wat loshande die prys vir haar gebroke hart wen, was indirek die rede vir haar besigheidsukses. Haar eie besigheid. Binnenshuise ontwerper. Talentvol. Onafhanklink. Suksesvol. Dit is wie en wat sy is.
Die een man wat sy geglo het sy nooit weer sal sien of van hoor nie, staan onverwags reg voor haar. Te laat vind sy uit haar nuwe kontrak is by Henning se w¨ºreldbekende maatskappy. Haar beste vriendin, Sunette - Henning se niggie - het met ¡¯n rede die inligting verswyg. Die feit dat ProCon Internasionaal Henning se eie is, maak sake ingewikkeld. Dant¨¦ se besigheid is vir haar alles. Om net handdoek in te gooi oor ¡¯n man was nog nooit haar idee van ¡¯n oplossing nie.
Vonke spat tussen hulle. Henning is ¡¯n verlammend aantreklike man. Die onvolwasse student het plek gemaak vir ¡¯n volwasse man. Gefokus. Gedetermineerd. Suksesvol. Sjarmant. Meneer Perfek. Die aantrekkingskrag wat al vir jare tussen hulle l¨º, raak sterker met elke gevegsessie. Dant¨¦ besef te laat die ongekende irritasie wat al vir jare tussen hulle bestaan, is veel meer as net dit.
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
