allaudible
Ons skulde (Afrikaans Edition) (2023) by P. P. Fourie
Ons skulde (Afrikaans Edition) (2023) by P. P. Fourie
Couldn't load pickup availability
Ons skulde (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2023) by P. P. Fourie
Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag ¡¯n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem s¨® gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester ¡¯n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem?
Met die spannende ontrafeling van ¡¯n skrikwekkende raaisel word temas van skuld, straf, boetedoening en vergifnis ondersoek.
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
