allaudible
Reese se dilemma (Afrikaans Edition) (2024) by Alma Carstens
Reese se dilemma (Afrikaans Edition) (2024) by Alma Carstens
Couldn't load pickup availability
Reese se dilemma (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Alma Carstens
Nadat ¡¯n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian te?sinnig ¡¯n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas¡ Reese Durandt moet as uitvoerende hoof ¡¯n voorbeeld aan sy personeel stel. Daar is ¡¯n rede hoekom maatskappybeleid romantiese verhoudings tussen kollegas verbied. Nian vryf hom buitendien uit die staanspoor verkeerd op. Hoekom kan die twee dan nie ophou om aan mekaar te dink nie? En wat voer daardie rooikopfeeks in Durandt se kantoor in die mou?
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
