Skip to product information
1 of 1

allaudible

Ridders van die Grootpad (Afrikaans Edition)(2023)by Ina Cantoni

Ridders van die Grootpad (Afrikaans Edition)(2023)by Ina Cantoni

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Ridders van die Grootpad (Afrikaans Edition)(2023)by Ina Cantoni

Uit die hart van die skrywer aan die leser wat iets meer as 'n liefdesverhaal soek. Liefde is waar die hart is: Oor die stad waar liggies flonker, waar huisgesinne saam huisgodsdiens hou en in sagte beddens slaap, weet mense van die donker kant van die stad? Weet ons van koue, honger en ongemak van 'n bed gemaak van kartondose en stinkende vuil klere?

Mense trek hul fyn neuse op vir die bedelaar, die boemelaar of sommer net die straatmens? Vra jouself die vraag: Kan JY een dag in MY flenter skoene loop? Sal JY een nag kan oorleef in die donker nag, onder die sterrehemel as jou huis? Staan vandag 'n oomblik stil en dink! Daardie mense was ook eenkeer waar jy nou bly, die regte adres, die regte bankbalans, die regte naam!

TOE GEBEUR DIE LEWE...
Ken jy sy storie, sy lewensverhaal? Weet jy hoekom hy op 'n stuk karton slaap?
Staan 'n oomblik stil en lees hierdie verhaal! Dit gebeur daaagliks! Sommige val, sommige staan op, vir sommige draai die wiel.

Vind uit wie was Frank, waar kom hy vandaan. Wie was Johny, wat gaan van hom word?
Wie was die onbekende Boytjie? Die een wat afhanklik van die ¡®sorg¡¯ van die groep word?
Lees oor kameraadskap, opregte vriendskap as mens niks anders het nie.
As hierdie boek nie jou hart raak nie, sal niks dit ooit kan doen nie.

Leer ken die ware Ridders Van Die Grootpad soos die skrywer dit ervaar.


Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details