allaudible
Ryk Armgat (Die Berg-broers Book 1) (Afrikaans Edition) (2023) by Elsabe Welman
Ryk Armgat (Die Berg-broers Book 1) (Afrikaans Edition) (2023) by Elsabe Welman
Couldn't load pickup availability
Ryk Armgat (Die Berg-broers Book 1) (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2023) by Elsabe Welman
Selfstandige student, behep met finansi?le onafhanklikheid, maar opgeslurp deur sy vooroordeel teen ryk mense. Wimpie Berg maak ook foute. Hy is t¨¦ ordentlik en t¨¦ aantreklik met sy ferm ken en spiere wat nie onder klere kan wegkruip nie.
Marien Veens se blink o? en bre? glimlag hou hom gevange langs ¡¯n Mosambiekse tronk. Haar aantrekkingskrag en warmte oorrompel hom. Radeloos kyk hy toe hoe sy die hitte tussen hulle aanblaas.
Liefde is gevaarlik. Dodelik.
Die lenige rykmansdogter langs haar skedonk, verkrummel sy weerstand. Sonder remme tuimel hy in ¡¯n salige verhouding in, totdat Riekert se venynigheid alles beduiwel. Wimpie se eiesinnigheid dryf hulle uitmekaar.
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
