allaudible
SKOENLAPPER VROU (Afrikaans Edition) (2023) by Joanna Alexander
SKOENLAPPER VROU (Afrikaans Edition) (2023) by Joanna Alexander
Couldn't load pickup availability
SKOENLAPPER VROU (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2023) by Joanna Alexander
Die outeur van Skoenlappervrou is Joanna Alexander.
Joanna is gebore en geto? in Upington in die Noord-Kaap provinsie en het aan die Universiteit van Wes-Kaap gestudeer. Sy het in 1989 begin skoolhou as taalonnie. Sy het regoor Suid-Afrika skoolgehou en ¡®n liefde vir Afrikaans by al haar leerders en mede-onderwysers gekweek. Sy gee tans onderwys in Muscat, Oman, in die Midde-Ooste.
Joanna se liefde vir lees en skryf, en veral haar liefde vir Afrikaans as taal, kom al ¡®n lang pad aan. Sy was al twee keer die landswye wenner van die Kuier-tydskrif se kortverhaalkompetisie met haar wenverhale, ¡®n Bordjie vergifnis en Meester. Die kortverhaal, ¡®n Bordjie vergifnis is in ¡®n kortverhaalbundel met dieselfde titel gepubliseer, tesame met die kortverhaal, Duif van vrede. Verskeie kortverhale uit haar pen is ook in Kuier en Romanza gepubliseer. Nog ¡®n kortverhaal, Mussies wat krap, is in 2022 in ¡®n kortverhaalbundel vir laerskole, Blinkertjies in Pa se baard en ander stories, opgeneem.
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
