allaudible
Solank as die aarde (Afrikaans Edition) (2024) by Lucia Prinsloo
Solank as die aarde (Afrikaans Edition) (2024) by Lucia Prinsloo
Couldn't load pickup availability
Solank as die aarde (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Lucia Prinsloo
N¨¢ ¡¯n jagongeluk is niks op die familieplaas Soetkloof ooit weer dieselfde nie. Die 15-jarige De Viljee is dood en sy broer en suster, die 18-jarige tweeling Corn¨¦l en Ragel, se lewe is verwoes. Corn¨¦l slaan op die vlug, want hy kan nie sy gebroke ouers in die o? kyk nie. Die koe?l het immers uit sy jaggeweer gekom.
In die nasleep van die tragedie moet Ragel meisie-alleen red wat te redde is op Soetkloof. Dan kom daar ¡¯n groot droogte en die Opkomsrivier, hul laaste
oorblywende reddingsboei, verdor. Boonop is hul grond in die gedrang, want ¡¯n
yslike bewaringsgroep wil al die plase in die distrik op koop. Gaan Ragel aanhou om vir haar erfgrond te baklei of gaan die noodlot die oorhand kry? Kan die luiperdman die jong, taai vrou weer ¡¯n proesel van lewensvreugde gee?
En gaan Corn¨¦l ooit lewend na Soetkloof terugkeer?
Solank as die aarde, Lucia Prinsloo se derde roman, is uiteindelik ¡¯n verhaal van oorwinning en hoop. Want solank as die aarde bly staan, sal saaityd en oestyd nie
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
