Skip to product information
1 of 1

allaudible

Trane in ? Kruik (Afrikaans Edition)(2024)by Alida De Bruyn

Trane in ? Kruik (Afrikaans Edition)(2024)by Alida De Bruyn

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Trane in ? Kruik (Afrikaans Edition)(2024)by Alida De Bruyn

Trane in 'n Kruik is ¡¯n verhaal van liefde, verlies en die soeke na waarheid, wat afspeel tydens die Groot Depressie jare.

Die leser word ingetrek by die lewensverhaal van die tweejarige Margaret en haar ouer sibbe wat in ¡¯n kinderhuis moes grootword. Margaret se stryd as volwassene gryp die leser aan wanneer sy haar pragtige dogtertjie moet prysgee.

Dan ontmoet die leser vir Louisa, 'n jong meisie wat ontdek sy is aangeneem. Briewe tussen Louisa en haar biologiese ma onthul die hartseer waarheid van hul skeiding en die liefde wat nooit verdwyn het nie. Sy begin 'n emosionele reis om kontak te maak met Margaret.

Louisa se stryd om haar identiteit en die konflikte met haar aanneemouers raak die leser diep. Kan dit lei tot hoop en versoening?

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details