Skip to product information
1 of 1

allaudible

Veilige hawe vir die hart (Afrikaans Edition) (2024) by Marile Cloete

Veilige hawe vir die hart (Afrikaans Edition) (2024) by Marile Cloete

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Veilige hawe vir die hart (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Marile Cloete

Paula Swart het baie empatie met die pasi?nte by die kliniek waar sy ¡¯n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie eens ontmoet nie. In haar o? is hy ¡¯n swakkeling en vir sy soort het sy nie tyd nie.
Toe Derick Boland toe trek en tydelik blyplek nodig het, beland hy in Paula se huis. Hy daag egter nie alleen op nie. In sy arms is ¡¯n vuil, verwaarloosde brakkie wat hy langs die pad opgetel het en summier Paultjie gedoop het.
Teen wil en dank moet Paula leer om Derick ¨¦n Paultjie te verdra. Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details