allaudible
Vuur (Afrikaans Edition) (2024) by Hannes Barnard
Vuur (Afrikaans Edition) (2024) by Hannes Barnard
Couldn't load pickup availability
Vuur (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Hannes Barnard
Die elemente van ¡¯n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ¡¯n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ¡¯n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ¡¯n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ¡¯n w¨ºreld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en ¡¯n rooi Mazda Midge. Gerugte van ¡¯n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en ... wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle?
Format: ebook in pdf mobi epub
Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received
If you can't find the book you want or any other questions please contact us.
Share
