Skip to product information
1 of 1

allaudible

Wanneer liefde vlerke kry (Afrikaans Edition)(2025)by Zinet Oosthuizen

Wanneer liefde vlerke kry (Afrikaans Edition)(2025)by Zinet Oosthuizen

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Wanneer liefde vlerke kry (Afrikaans Edition)(2025)by Zinet Oosthuizen

Leah Taljaard het ? opmerking van haar vriendin gehoor dat sy te na?ef is vir haar ouderdom, en sy besluit om dit ernstig op te neem. Sy maak ? vyfpuntplan, waarvan die laaste punt die liefde is ... maar dit blyk die moeilikste te wees - veral omdat haar gedagtes soms dwaal na die soen van ? gemaskerde vreemdeling een magiese aand by ? nuwejaarsdinee.
Met ? groot sprong van geloof, nader sy na ? wildvreemde man, wat vir haar knipoog in ? restaurant. Min weet sy dat die liefde ? vreemde manier het om in te tree wanneer dit die minste verwag word.
Sy raak onherroeplik verlief, maar die lewe gryp telkens in en dreig om haar lewe te versplinter. Sy besef dat die lewe en die liefde nie s¨® maklik of probleemloos is soos wat sy gedink het nie, en sy ontdek dit telkens op haar lewensreis.
Jare later besef Leah dat die liefde inderwaarheid die uiteindelike en hoogste lewensdoel is waarna ? mens moet streef. Die liefde moet jou ? allesoorheersende vryheid gee om jou vlerke te sprei, jou drome na te jaag en jou lewe ? ware betekenis te gee.

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details