Skip to product information
1 of 1

allaudible

Wilde vere (Afrikaans Edition)(2025)by Hendie Grobbelaar

Wilde vere (Afrikaans Edition)(2025)by Hendie Grobbelaar

Regular price $2.90 USD
Regular price Sale price $2.90 USD
Sale Sold out

Wilde vere (Afrikaans Edition)(2025)by Hendie Grobbelaar

Pop se hande staan vir min verkeerd, maar op die vooraand van haar vyftigste
verjaardag is sy moedeloos en bemoerd. Sy is ¡¯n vreemdeling vir haarself en almal
soek ¡¯n hap van haar. Haar dobbelverslaafde man, Jan, niksnut van ? seun, Evan,
die verarmde kleinhoewe en die versorging van haar hoenders druk swaar op haar
skouers.
Dan kom Evan terug n¨¢ ¡¯n verkwiste gap-jaar in Engeland saam met Sue, sy
swanger meisie van Indonisiese afkoms. Twee agtereenvolgende tragedies laat hul
w¨ºreld aan skerwe spat en boonop is ¡¯n opgesmukte geldskieter op Pop se spoor.
Wanneer Sue haar wortels in Bali gaan soek, besluit Pop om ook sin van haar eie
lewe te gaan maak op di¨¦ eiland van die gode. Sal Evan alleen staande bly? Gaan
skoonma en skoondogter kry waarna elkeen van hulle smag? En sal Maria Magdalena,
die verstote hoenderhen en Sue se enigste vertroueling, ook haar tuiskoms
kry?


Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details